Tariewe
Tarangaan bied onderhandelbare tariewe wat jou sak sal pas. Dit is gegrond op wat reeds in die bedryf betaal word. Hierdie geringe belegging in gehaltewerk lewer ruim dividende op.
Proeflees
- Algemeen – 5c per woord
- Tegnies – 10c per woord
Redigering
- Algemeen – 10c per woord
- Tegnies – 20c per woord
Vertaling
- Algemeen - 30c per woord
- Tegnies - 50c per woord
- Reklame - R1 per woord
Kreatiewe Werk
- Skryf van persverklarings - R1 per woord
- Skryf van toesprake - R2 per woord
- Skryf van reklame - R3 per woord
Kontak Ons